Trent Bridge is ook die hoofkwartier van Nottinghamshire County Cricket Club. Benewens internasionale krieket en Nottinghamshire se tuiswedstryde het die veld twee keer die eindwedstryd van die Twintig20-beker aangebied. Trent Bridge is al tydens vyf krieketwêreldbekertoernooie vir wedstryde ingespan: in 1975, 1979, 1983, 1999 en 2019.
In 2009 is die veld vir die IKR se WêreldTwintig20 gebruik en het dit ook die halfeindstryd tussen Suid-Afrika en Pakistan aangebied. Die veld ontleen sy naam van die nabygeleë hoofbrug oor die Trent, en is ook naby Meadow Lane en die City Ground, die sokkerstadions van Notts County en Nottingham Forest onderskeidelik.
Pakistan wen met 192 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Arthur Jepson (Eng) en Tom Spencer (Eng) Speler van die wedstryd: Zaheer Abbas (Pak)
Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Nieu-Seeland wen met nege paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Lloyd Budd (Eng) en Ken Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: Geoff Howarth (NZ)
Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Pakistan wen met elf lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: David Evans (Eng) en Mervyn Kitchen (Eng) Speler van die wedstryd: Imran Khan (Pak)
Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Zimbabwe wen met 13 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: David Constant (Eng) en Mervyn Kitchen (Eng) Speler van die wedstryd: Duncan Fletcher (Zim)
Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Australië wen met 162 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Don Oslear (Eng) en Roy Palmer (Eng) Speler van die wedstryd: Trevor Chappell (Aus)
Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Engeland wen met sewe paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Darrell Hair (Aus) Speler van die wedstryd: Alan Mullally (Eng)
Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Suid-Afrika wen met drie paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Lance Klusener (SA)
Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Nieu-Seeland wen met vyf paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en David Shepherd (Eng) Speler van die wedstryd: Roger Twose (NZ)
Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Ierland wen met ses paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Nigel Llong (Eng) en Simon Taufel (Aus) Speler van die wedstryd: Niall O’Brien (Irl)
Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eerste rondte 8 Junie 2009 17:30 (BST) (D/N) Telkaart
Sri Lanka wen met ses paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Ian Gould (Eng) Speler van die wedstryd: Kumar Sangakkara (SL)
Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Sri Lanka wen met 15 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Simon Taufel (Aus) Speler van die wedstryd: Sanath Jayasuriya (SL)
Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Eerste rondte 10 Junie 2009 17:30 (BST) (D/N) Telkaart
Nieu-Seeland wen met 83 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Marais Erasmus (SA) Speler van die wedstryd: Aaron Redmond (NZ)
Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super Agt 11 Junie 2009 17:30 (BST) (D/N) Telkaart
Suid-Afrika wen met sewe paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Tony Hill (NZ) Speler van die wedstryd: Jacques Kallis (SA)
Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Sri Lanka wen met 48 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Steve Davis (Aus) en Simon Taufel (Aus) Speler van die wedstryd: Ajantha Mendis (SL)
Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super Agt 16 Junie 2009 17:30 (BST) (D/N) Telkaart
Suid-Afrika wen met twaalf lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Ian Gould (Eng) Speler van die wedstryd: AB de Villiers (SA)
Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Pakistan wen met sewe lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Steve Davis (Aus) Speler van die wedstryd: Shahid Afridi (Pak)
Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Wes-Indië wen met sewe paaltjies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Chris Gaffaney (NZ) Speler van die wedstryd: Oshane Thomas (WI)
Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Pakistan wen met 14 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Sundaram Ravi (Ind) Speler van die wedstryd: Mohammad Hafeez (Pak)
Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Australië wen met 15 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Ruchira Palliyaguruge (SL) Speler van die wedstryd: Nathan Coulter-Nile (Aus)
Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Wedstryd afgelas sonder dat 'n bal geboul is. Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Paul Reiffel (Aus) Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
Australië wen met 48 lopies Trent Bridge, Nottingham Skeidsregters: Michael Gough (Eng) en Richard Kettleborough (Eng) Speler van die wedstryd: David Warner (Aus)
Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.